Pekanneut en koffiekoek

2 koppies botter of margarine 41/2 koppies meel 1/2  teelepel sout 1 teelepel bakpoeier 6 eiers 460 gram bruinsuiker 1/2 koppie melk 1 teelepel vanilla 3 Eetlepels kitskoffie opgelos in 3 eetlepels warm water 4 koppies pekanneute Metode: Room die botter en die suiker Voeg die eiergele by Sif meel, sout, bakpoeier by die botter…

Pekanneut stafies

Vir kors: 1 koppie ongesoute sagte botter 2/3 koppies bruinsuiker 2 2/3 koppies koekmeel ½ teelepel sout Bolaag: ½ koppie ongesoute botter 1 koppie ligte bruinsuiker 1/3 koppie heuning 2 eetlepels room 2 koppies gekapte pekanneute Metode: Voorverhit die oond tot 180 ºC en voer ‘n oondpan uit met foelie. Maak eers die kors deur…