Go Back
Kersie Neut Karringmelk Beskuit

Kersie-Neut-Karringmelk Beskuit

Prep Time 30 minutes
Cook Time 50 minutes
Course Snack
Servings 52 Stukke beskuit

Ingredients
  

  • 1 kg Bruismeel
  • 10 gram Bakpoeier
  • 10 gram Sout
  • 500 gram Botter
  • 1 Blik Kondensmelk
  • 125 gram Bruinsuiker
  • 500 ml Karringmelk
  • 100 gram Pekanneute gekap
  • 100 gram Rooi glanskersies

Instructions
 

  • Voorverhit die oond tot 190 °C.
  • Smeer 'n oondbak met botter of spuitmet kossproei.
  • Sif die bruismeel, bakpoeieren sout saam.
  • Vryf die botter by die meelmengsel in.
  • Meng die kondensmelk, suiker en karringmelk.
  • Voeg die droe en nat bestanddele bymekaar en meng deur met 'n houtlepel.
  • Meng die neute en kersies by en druk vas in beskuitpanne. Bak 50 minute tot goudbruin of tot 'n toetspen skoon uit die middel van die beskuit kom.
  • Keer uit op 'n draadrak, laat afkoel, sny in stukke en droog oornag uit in die oond.