Pecan Nuts
Recipes
Caramel Pecan Tart
Ingredients
- 3½ cups pecans coarsely chopped
- 2 cups all-purpose flour
- ⅔ cup powdered sugar
- ¾ cup butter cubed
- ½ cup brown sugar firmly packed
- ½ cup honey
- ¾ cup butter
- 3 tbsp whipping cream
Instructions
- Arrange pecans in a single layer on a baking sheet. Bake at350° for 5 to 7 minutes or until lightly toasted. Cool on a wire rack 15 minutes or until completely cool.
- Pulse flour, powdered sugar, and 3/4 cup butter in a food processor 5 to 6 times or until mixture resembles coarse meal. Pat mixture evenly on bottom and up sides of a lightly greased 11-inch tart pan with removable bottom.
- Bake at 350° for 20 minutes or until edges are lightly browned. Cool on a wire rack 15 minutes or until completely cool.
- Bring brown sugar, honey, 2/3 cup butter, and whipping cream to a boil in a 3-qt. saucepan over medium-high heat. Stir in toasted pecans, and spoon hot filling into prepared crust.
- Bake at 350℃ for 25 to 30 minutes or until golden and bubbly. Cool on a wire rack 30 minutes or until completely cool.
Notes
Caramel-Pecan Bars: Prepare recipe as directed, pressing crumb mixture evenly on bottom and 3/4 inch up sides of a lightly greased heavy-duty aluminium foil-lined 13- x 9-inch pan. When completely cool, using the aluminium foil as handles, carefully lift the tart from the pan, and transfer to a serving tray. Cut into squares.
Pekanneut en Koffiekoek
Ingredients
- 2 Koppies Botter
- 4½ koppies Meel
- ½ teelepel Sout
- 1 teelepel Bakpoeier
- 6 Eiers geskei
- 460 gram Bruinsuiker
- ½ koppie Melk
- 1 teelepel Vanilla
- 3 eetlepels kitskoffie opgelos in 3 eetlepels warm water
- 4 koppies pekanneute
Instructions
- Room die botter en die suiker
- Voeg die eiergele by
- Sif meel, sout, bakpoeier by die botter en eiermengsel
- Meng vanilla, koffie en melk en voeg by botter en eiermengsel
- Meng bogenoemde mengsel goed
- Klits eierwitte styf en vou saam met pekanneute by bogenoemde mengsel
- Die beslag is taamlik groot, genoeg vir 24 kolwyntjies of twee groot ronde koeke.
- Bak vir ongeveer 40 minute by 1800℃ afhangende van oond
- Laat afkoel
- Stuif met versiersuiker of versier met roomkaasversiering soos vir wortelkoek
Kersie-Neut-Karringmelk Beskuit
Ingredients
- 1 kg Bruismeel
- 10 gram Bakpoeier
- 10 gram Sout
- 500 gram Botter
- 1 Blik Kondensmelk
- 125 gram Bruinsuiker
- 500 ml Karringmelk
- 100 gram Pekanneute gekap
- 100 gram Rooi glanskersies
Instructions
- Voorverhit die oond tot 190 °C.
- Smeer 'n oondbak met botter of spuitmet kossproei.
- Sif die bruismeel, bakpoeieren sout saam.
- Vryf die botter by die meelmengsel in.
- Meng die kondensmelk, suiker en karringmelk.
- Voeg die droe en nat bestanddele bymekaar en meng deur met 'n houtlepel.
- Meng die neute en kersies by en druk vas in beskuitpanne. Bak 50 minute tot goudbruin of tot 'n toetspen skoon uit die middel van die beskuit kom.
- Keer uit op 'n draadrak, laat afkoel, sny in stukke en droog oornag uit in die oond.
Pekanneut stafies
Ingredients
Vir kors:
- 1 koppie Ongesoute sagte botter
- ⅔ koppie Bruinsuiker
- 2⅔ koppies Koekmeel
- ½ tsp Sout
Bolaag:
- ½ koppie Ongesoute botter
- 1 koppie Ligte bruinsuiker
- ⅓ koppie Heuning
- 2 tbsp Room
- 2 koppies Pekanneute gekap
Instructions
- Voorverhit die oond tot 180 ºC en voer ‘n oondpan uit met foelie.
- Maak eers die kors deur die botter en bruinsuiker saam te verroom. Voeg koekmeel en sout by mengsel. Druk die korsmengsel in die oondpan vas en bak vir 15 minute tot goudbruin.
- Terwyl die kors bak, berei solank die vulsel voor deur die botter, bruinsuiker, heuning en room saam in ‘n pan te verhit oor matige hitte. Roer die gekapte pekanneute by. Haal die kors uit die oond en gooi vulsel oor die warm kors. Plaas die pan terug in die oond en bak vir ‘n verdere 15 minute. Verwyder pan uit oond en laat die stafies goed afkoel in die pan. Verwyder die foelie en sny stafies op ‘n broodbord en bedien.