Go Back
Print
Recipe Image
Smaller
Normal
Larger
Pekanneut en Koffiekoek
Print Recipe
Pin Recipe
Prep Time
30
minutes
mins
Cook Time
40
minutes
mins
Total Time
1
hour
hr
30
minutes
mins
Course
Dessert
Servings
24
kolwyntjies
Ingredients
2
Koppies
Botter
4½
koppies
Meel
½
teelepel
Sout
1
teelepel
Bakpoeier
6
Eiers
geskei
460
gram
Bruinsuiker
½
koppie
Melk
1
teelepel
Vanilla
3
eetlepels
kitskoffie
opgelos in 3 eetlepels warm water
4
koppies
pekanneute
Instructions
Room die botter en die suiker
Voeg die eiergele by
Sif meel, sout, bakpoeier by die botter en eiermengsel
Meng vanilla, koffie en melk en voeg by botter en eiermengsel
Meng bogenoemde mengsel goed
Klits eierwitte styf en vou saam met pekanneute by bogenoemde mengsel
Die beslag is taamlik groot, genoeg vir 24 kolwyntjies of twee groot ronde koeke.
Bak vir ongeveer 40 minute by 1800℃ afhangende van oond
Laat afkoel
Stuif met versiersuiker of versier met roomkaasversiering soos vir wortelkoek