Saam groei ons!
Die geleentheid bring produsente en bedryfsvennote bymekaar om kennis te deel, uitdagings te bespreek en geleenthede vir die toekoms van die Suid-Afrikaanse pekanneut bedryf te verken. Ons sien daarna uit om u by die SAPPA 2026 Inligtingsdag en AJV te verwelkom.
SAPPA Inligtingsdag | Information Day: R450 / persoon
Braai geselligheid: R250 / persoon
