Dawid van der Westhuizen van Groblershoop het vir baie jare as onderwyser in die dorp…

2024 Inname
Die 2024-seisoen het amptelik goed afgeskop. Totale ontvangste teen die einde van verlede week (week 22) was ongeveer 2 500 ton; in 2023 was dit 1 950 ton en in 2022 2 700 ton in dieselfde week.
Alhoewel dit nog te vroeg is om brawe voorspellings te maak, is ons opgewonde oor ‘n goeie oes van gehalte. Ons wens julle alle sterkte toe, mag alles seepglad verloop.

