When SAPPA first shared Ebrahim Mohamed’s story in February 2023, it introduced readers to a…

2024 Seisoen Innames
Met die laaste twee oesskattings wat afgekom het, is hierdie ’n lekker grafiek om vanjaar se innames te vergelyk met die vorige twee jare.
Totale ontvangste teen die einde van verlede week (week 31) was ongeveer 24,900 ton; in 2023 was dit 19,000 ton en in 2022 26,900 ton- in dieselfde week.
