From an initial allocation of 160 trees to four farmers in 2014, SAPPA’s transformation programme…

Nuwe SAPPA-praktykgids: Afrika-bolwurm
SAPPA stel vandeesmaand ’n nuwe Good Practice Guide oor Afrika-bolwurm aan produsente bekend.
Die gids is saamgestel om praktiese inligting op ’n verstaanbare manier oor te dra, met verduidelikings van die beginsels agter die praktyke. Die doel is om produsente te help om nie net te verstaan wat gedoen behoort te word nie, maar ook waarom.
Hierdie is die eerste gids wat SAPPA in die nuwe formaat met produsente deel. Verdere praktykgidse sal volg om nuttige tegniese inligting toeganklik aan die bedryf beskikbaar te stel.
Produsente word aangemoedig om die volledige gids te lees en vir toekomstige verwysing te bewaar.
SAPPA Good Practice Guide Bollworm Management (115 downloads )