This is the third instalment in a series of articles clarifying the need and drivers…

Oesskatting – April 2024
Die skatting toon ‘n geringe afname en die uitvoerbare neute behoort tussen 27 000 en 28 400 ton te wees.
Die totale oes word geskat op tussen 30 000 en 31 500 ton.
